1
ESEGIËL 16:49
Nuwe Lewende Vertaling
Sodom en haar dogters se sonde was dat hulle trots was en te veel kos gehad het en glad nie vir ander omgegee het nie. Hulle het nie arm en behoeftige mense gehelp nie.
Vergelyk
Verken ESEGIËL 16:49
2
ESEGIËL 16:60
Nogtans sal Ek onthou van die verbond wat Ek met jou gesluit het toe jy nog jonk was. Ek sal ’n ewige verbond met jou sluit.
Verken ESEGIËL 16:60
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's