YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Genesis (Afr Name) 4

1

Genesis (Afr Name) 4:7

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Is daar nie aanvaarding as jy goed doen nie? As jy nie goed doen nie, sit die sonde en wag by die deur en sy begeerte is na jou, maar jy moet daaroor heers.”

Vergelyk

Verken Genesis (Afr Name) 4:7

2

Genesis (Afr Name) 4:26

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ook vir Shet is ’n seun gebore, wat hy Enosh genoem het. Van daardie tyd af het hulle die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה onterend aangeroep (vervloek).

Vergelyk

Verken Genesis (Afr Name) 4:26

3

Genesis (Afr Name) 4:9

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

יהוה sê vir Kayin: “Waar is jou broer Hevel?” Hy antwoord: “Ek weet nie. Is ek my broer se oppasser?”

Vergelyk

Verken Genesis (Afr Name) 4:9

4

Genesis (Afr Name) 4:10

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

יהוה sê: “Wat het jy gedoen? Die stem van die bloed van jou broer roep na My van die grond af.

Vergelyk

Verken Genesis (Afr Name) 4:10

5

Genesis (Afr Name) 4:15

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

יהוה sê vir hom: “Daarom, as enigeen Kayin doodslaan, sal dit sewevoudig gewreek word.” יהוה het ’n merk op Kayin gesit sodat enigeen wat hom kry, hom nie sou doodslaan nie.

Vergelyk

Verken Genesis (Afr Name) 4:15

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's