1
2 Konings 3:17
Die Boodskap
Dit sal binnekort vol water staan. Sonder dat julle die wind hoor waai of reën sien val, sal hier genoeg water vir julle en al die diere wees.
Vergelyk
Verken 2 Konings 3:17
2
2 Konings 3:15
Bring nou iemand om musiek te maak sodat ek die Here kan raadpleeg.” Terwyl die musiek gespeel het, het die Here se krag Elisa gevul.
Verken 2 Konings 3:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's