1
Deuteronomium 1:30-31
Die Boodskap
En dat die Here voor julle uit sal gaan en vir julle sal veg soos Hy destyds in Egipte gedoen het. Julle het self gesien hoe Hy julle in die woestyn gehelp het, net soos ’n man sy seun help. En hoe Hy julle tot by hierdie plek gelei het.
Vergelyk
Verken Deuteronomium 1:30-31
2
Deuteronomium 1:11
Mag die Here julle nog duisendvoudig vermeerder soos Hy julle voorouers beloof het. En mag julle almal ryk en gelukkig wees.
Verken Deuteronomium 1:11
3
Deuteronomium 1:6
“Toe ons nog by die berg Horeb was,” so het Moses sy lang rede begin, “het die Here gesê: ‘Julle het nou lank genoeg by hierdie berg gebly.
Verken Deuteronomium 1:6
4
Deuteronomium 1:8
Hierdie hele land gee Ek vir julle. Gaan vat dit vir julle. Dit is die land wat Ek nog aan Abraham, Isak, Jakob en hulle nageslag beloof het.’”
Verken Deuteronomium 1:8
5
Deuteronomium 1:17
Hulle moes altyd onpartydig wees. Klein en groot moes billik verhoor word. Regters moes vir niemand bang wees nie, want die Here was by hulle. En as daar moeilike sake was, moes hulle dit na my toe bring.
Verken Deuteronomium 1:17
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's