1 KRONIEKE 22:19

1 KRONIEKE 22:19 NLV

Soek nou die HERE julle God met julle hele hart. Bou die heiligdom van die HERE God sodat julle die verbondsark van die HERE en die heilige voorwerpe van God in die tempel kan bring om die HERE te eer.”