2 KONINGS 13:21

2 KONINGS 13:21 NLV

Eenkeer was ’n klompie Israeliete besig om ’n man te begrawe toe hulle so ’n bende plunderaars opmerk. Hulle gooi toe die liggaam gou in Elisa se graf. Maar net toe die liggaam Elisa se bene raak, het die dooie man herlewe en regop gestaan!

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KONINGS 13:21