2 KONINGS 4:1

2 KONINGS 4:1 NLV

Op ’n dag kom die weduwee van een van die profete na Elisa toe en bekla haar nood by hom: “My man, u dienaar, is dood. U weet hoe hy die HERE gedien het. Nou dreig die skuldeiser om my twee seuns as slawe weg te neem.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KONINGS 4:1