DANIËL 10:1

DANIËL 10:1 NLV

In die derde jaar van Kores se bewind in Persië het Daniël, wie se ander naam Beltsasar was, nog ’n visioen gehad. Dit het gegaan oor dinge wat nog beslis sou gebeur. Dit sou ’n tyd van oorlog wees. Daniël het verstaan wat hierdie visioen beteken.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DANIËL 10:1