DEUTERONOMIUM 4:2

DEUTERONOMIUM 4:2 NLV

Moenie iets byvoeg of wegvat van die gebooie wat ek vir julle gee nie. Gehoorsaam net die gebooie van die HERE julle God wat ek vir julle gee.