DEUTERONOMIUM 4:9

DEUTERONOMIUM 4:9 NLV

“Maar pas op! Wees baie versigtig om nooit te vergeet wat julle gesien het wat die HERE vir julle gedoen het nie. So lank as wat julle leef, moet julle hierdie dinge onthou. Maak seker dat julle dit vir julle kinders en kleinkinders oorvertel.