ESEGIËL 11:17

ESEGIËL 11:17 NLV

Jy moet sê: So sê die oppermagtige HERE: Ek maak hierdie mense bymekaar tussen die nasies en versamel hulle uit die lande waarheen Ek hulle verstrooi het. En Ek gee die land Israel vir hulle terug.