ESEGIËL 15:7

ESEGIËL 15:7 NLV

Ek sal hulle teenstander word. As hulle uit die een vuur ontsnap, sal Ek sorg dat ’n ander vuur hulle verteer. Wanneer Ek hulle teenstander geword het, sal hulle besef dat Ek die HERE is.