ESEGIËL 23:1-3

ESEGIËL 23:1-3 NLV

Die HERE het vir my gesê: “Mensekind, daar was twee sussies, dogters van dieselfde ma. Hulle het prostitute in Egipte geword. Selfs as jong kinders het hulle al toegelaat dat hulle betas en geliefkoos word.