ESEGIËL 38:2-3

ESEGIËL 38:2-3 NLV

“Mensekind, kyk na Gog van die land Magog, die prins wat oor die nasies van Mesek en Tubal regeer. Profeteer teen hom. Sê vir hom die oppermagtige HERE sê: Ek is jou vyand, Gog, grootkoning van Mesek en Tubal!