PSALMS 116:12-15

PSALMS 116:12-15 NLV

Hoe kan ek die HERE vergeld vir al sy goeie dade aan my? Ek sal die beker van redding optel en die Naam van die HERE aanroep. My geloftes aan die HERE sal ek betaal in die teenwoordigheid van sy hele volk. Die dood van sy getroue dienaars is kosbaar vir die HERE.