Ja, wanneer julle terugkom na die Here, dan sal die mense wat julle familie en julle seuns gevang en weggevat het, jammer wees vir hulle. Hulle sal julle familie laat terugkom na hierdie land. Julle God die Here is genadig en goed vir mense wat swaarkry. As julle terugkom na Hom toe, dan sal Hy nie sy gesig wegdraai nie.”
Lees 2 Kronieke 30
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Kronieke 30:9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's