2 Konings 4:34

2 Konings 4:34 ABA

Toe gaan lê hy bo-op die seun en hy sit sy mond op die seun se mond, sy oë op die seun se oë en sy hande op die seun se hande. So het hy op die seun gelê totdat die seun se liggaam warm geword het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Konings 4:34