Deuteronomium 8:3

Deuteronomium 8:3 ABA

Hy het julle verneder en honger laat word en toe het Hy vir julle die manna gegee om te eet. Julle en julle voorvaders het voorheen nie manna geken nie. Die Here wou hê dat julle moet verstaan dat 'n mens nie net van brood kan lewe nie, 'n mens lewe van elke woord wat uit die mond van die Here kom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 8:3