Esegiël 12:25

Esegiël 12:25 ABA

Wanneer Ek, die Here, sê dat iets sal gebeur, dan sál dit gebeur. Ek sal dit nie later laat gebeur nie. Opstandige volk, Ek sê vir julle nou dat iets sal gebeur, en Ek sal dit doen.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.