Esegiël 13:6

Esegiël 13:6 ABA

Die profete sê dinge wat Ek nie vir hulle gewys het nie, hulle sê hulle weet dinge wat ander mense nie kan weet nie, maar hulle lieg. Hulle sê ‘Die Here het dit gesê,’ maar die Here het hulle nie gestuur nie. En dan dink hulle die dinge sal gebeur wat hulle gesê het.