Esegiël 37:6

Esegiël 37:6 ABA

Ek sal spiere aan julle sit, Ek sal vleis oor julle laat kom en Ek sal vel oor julle sit. Ek sal asem in julle gee, en julle sal lewe. Julle sal weet dat Ek die Here is.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 37:6