Jakobus 4:13-14

Jakobus 4:13-14 ABA

Julle sê: “Ons sal vandag of môre na 'n stad gaan. Dan sal ons 'n jaar lank daar bly en ons sal goed koop en verkoop, ons sal meer geld kry as wat ons gehad het.” Maar julle moet luister na wat ek nou sê: Julle is mense wat nie weet wat môre in julle lewe sal gebeur nie, want julle is soos 'n miswolk, 'n mens sien dit net 'n kort tydjie, en dan verdwyn dit.