Numeri 17:8

Numeri 17:8 ABA

Toe Moses die volgende dag in die tent kom, was daar takkies en blare aan Aäron se kierie. Daar het blomme uitgekom, en die kierie het ryp amandels gedra.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 17:8