Numeri 23:19

Numeri 23:19 ABA

God is nie 'n mens nie, Hy lieg nie, Hy is nie soos 'n mens nie, Hy verander nie wat Hy besluit het nie. Wanneer Hy iets belowe het, dan doen Hy dit. Wanneer hy gepraat het, dan laat Hy dit gebeur.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 23:19