Psalms 116:12-15

Psalms 116:12-15 ABA

Die Here het baie goeie dinge vir my gedoen. Wat kan ek vir Hom doen? Ek sal 'n drank-offer bring en ek sal roep en sê: “Here!” Ek sal my geloftes aan die Here betaal waar die hele volk dit sien. Die lewens van die mense wat in die Here glo, is vir Hom kosbaar.