1 Kronieke 16:36

1 Kronieke 16:36 AFR20

Die HERE, die God van Israel, moet geprys word, van ewigheid af en vir ewig. Die hele volk moet sê: “•Amen!” en “Loof die HERE!”