1 Kronieke 22:19

1 Kronieke 22:19 AFR20

Rig julle nou met hart en siel daarop om die HERE julle God te soek. Maak gereed en bou die heiligdom van die HERE God, sodat julle die verbondsark van die HERE en die heilige voorwerpe van God kan bring na die huis wat vir die Naam van die HERE gebou word.”