2 Konings 2:14

2 Konings 2:14 AFR20

Toe neem hy Elia se mantel wat van hom afgeval het, slaan die water en sê: “Waar is die HERE, die God van Elia?” Ook hy het die water geslaan, en die water het na weerskante verdeel, en Elisa het oorgegaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Konings 2:14