2 Konings 5:14

2 Konings 5:14 AFR20

Hy het toe afgegaan en sy liggaam sewe keer in die Jordaan gedompel, volgens die woord van die man van God. Sy liggaam het herstel en geword soos die liggaam van 'n klein seuntjie, en hy was rein.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Konings 5:14