Deuteronomium 4:30

Deuteronomium 4:30 AFR20

Wanneer julle in die nood is en al hierdie dinge met julle gebeur, sal julle aan die einde van die dae julle tot die HERE julle God bekeer en na sy stem luister.