Eksodus 25:8-9

Eksodus 25:8-9 AFR20

“Hulle moet vir my 'n heiligdom maak, dat Ek in hulle midde kan vertoef. Volgens alles wat Ek vir jou gaan wys – die voorbeeld van die •tabernakel en die voorbeeld van al sy toebehore – presies so moet julle dit maak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 25:8-9