Esegiël 12:28

Esegiël 12:28 AFR20

Daarom, sê vir hulle, ‘So sê my Heer, die HERE: “Nie een van my woorde sal meer uitgestel word nie. Wat ek aankondig, sal gebeur.” Dit is die uitspraak van my Heer, die HERE.’ ”