Esegiël 36:28

Esegiël 36:28 AFR20

Julle sal in die land woon wat Ek aan julle voorouers gegee het. Julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees.