Esegiël 38:16

Esegiël 38:16 AFR20

Jy sal optrek teen my volk Israel, soos 'n wolkmassa, om die land te bedek. Aan die einde van die dae sal dit gebeur. Ek sal jou op my land laat toesak, sodat die nasies My kan leer ken wanneer Ek Myself voor hulle oë deur jou, Gog, as die Heilige betoon. ”