Esegiël 39:25

Esegiël 39:25 AFR20

Daarom,” so sê die Heer, die HERE, “gaan Ek nou die lot van Jakob verander, en My ontferm oor die hele huis van Israel. Ek sal my ywer vir my heilige Naam toon.