Esegiël 43:4-5

Esegiël 43:4-5 AFR20

Die heerlikheid van die HERE het na die •tempel gekom deur die poort wat oos front. 'n Gees het my opgelig en my na die binneste voorhof geneem. Kyk, die heerlikheid van die HERE het die tempel gevul!