1 Korintiërs 4:1-5

1 Korintiërs 4:1-5 CAB23

Laat 'n man ons so reken as die dienaars van Christus en bestuurders van die verborgenhede van God. Verder word van rentmeesters vereis dat 'n man getrou bevind word. Maar vir my is dit 'n baie geringe ding dat ek deur julle of deur die oordeel van mense geoordeel word; ja, ek oordeel nie myself nie. Want ek weet niks uit myself nie; tog word ek nie hierdeur geregverdig nie, maar hy wat my oordeel, is die Here. Daarom, oordeel niks voor die tyd nie, totdat die Here kom, wat die verborge dinge van die duisternis aan die lig sal bring en die planne van die harte openbaar sal maak; en dan sal elkeen lof van God hê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 4:1-5