2 Konings 6:6

2 Konings 6:6 CAB23

En die man van God sê: Waar het dit geval? En hy het hom die plek gewys. En hy het 'n stok afgekap en dit daarin gegooi; en die yster het geswem.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Konings 6:6