Deuteronomium 4:2

Deuteronomium 4:2 CAB23

Julle mag niks byvoeg by die woord wat ek julle beveel nie, en julle mag niks daarvan verminder nie, dat julle die gebooie van die HERE julle God wat ek julle beveel, kan onderhou.