Deuteronomium 4:39

Deuteronomium 4:39 CAB23

Weet dan vandag en let daarop in jou hart dat die HERE God is bo in die hemel en onder op die aarde; daar is niemand anders nie.