Deuteronomium 4:9

Deuteronomium 4:9 CAB23

Let net op jouself en bewaar jou siel ywerig, dat jy nie vergeet wat jou oë gesien het nie, en dat dit nie uit jou hart wyk al die dae van jou lewe nie; maar leer hulle jou seuns en jou seunseuns