Numeri 21:7

Numeri 21:7 CAB23

Daarom het die volk na Moses gekom en gesê: Ons het gesondig, want ons het teen die HERE en teen jou gespreek; bid tot die HERE dat Hy die slange van ons wegneem. En Moses het vir die volk gebid.