Psalms 116:12-15

Psalms 116:12-15 CAB23

Wat moet ek die HERE vergeld vir al sy weldade aan my? Ek sal die beker van verlossing neem en die Naam van die HERE aanroep. Ek sal nou my geloftes aan die HERE betaal in die teenwoordigheid van sy hele volk. Kosbaar in die oë van die HERE is die dood van sy heiliges.