I KRONIEKE 16:36

I KRONIEKE 16:36 AFR53

Geloofd sy die HERE, die God van Israel, van ewigheid tot ewigheid! En die hele volk het gesê: Amen! en: Prys die HERE!