I KRONIEKE 22:13

I KRONIEKE 22:13 AFR53

Dan sal jy voorspoedig wees as jy sorgvuldig die insettinge en verordeninge onderhou wat die HERE aan Moses oor Israel beveel het; wees sterk en vol moed, wees nie bevrees en wees nie verskrik nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor I KRONIEKE 22:13