II KONINGS 13:21

II KONINGS 13:21 AFR53

En terwyl hulle besig was om 'n man te begrawe, sien hulle meteens die bende; daarom het hulle die man in die graf van Elísa gegooi; en toe die man met die gebeente van Elísa in aanraking kom, het hy lewendig geword en opgestaan op sy voete.

Gratis leesplanne en oordenkings oor II KONINGS 13:21