II KONINGS 3:17

II KONINGS 3:17 AFR53

Want so spreek die HERE: Julle sal geen wind sien nie, en julle sal geen reën sien nie, en tog sal hierdie dal vol water word, sodat julle self en julle vee en julle ander diere kan drink.

Gratis leesplanne en oordenkings oor II KONINGS 3:17