II KONINGS 6:6

II KONINGS 6:6 AFR53

En die man van God vra: Waar het dit geval? En toe hy hom die plek wys, het hy 'n stok afgesny en dit daarheen gegooi en die yster bo laat drywe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor II KONINGS 6:6