ESÉGIËL 12:25

ESÉGIËL 12:25 AFR53

Want Ek, die HERE, Ek sal spreek — wat Ek as woord spreek, dit sal gebeur; dit sal nie meer uitgestel word nie. Want in julle dae, o wederstrewige huis, sal Ek 'n woord spreek en dit uitvoer ook, spreek die Here HERE.