ESÉGIËL 23:49

ESÉGIËL 23:49 AFR53

En hulle sal julle skandelike dade op julle laat neerkom, en julle sal die sondes van julle drekgode dra; en julle sal weet dat Ek die Here HERE is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESÉGIËL 23:49